Warmbad Algemene Ingenieurswerke
Een van ons kliente, wat hoofsaaklik met uie boer, het by ons ‘n versoek ingestel om ‘n bin tipper te ontwerp en ontwikkel vir ‘n standaard vurkhyser.
Die vereistes was soos volg:
- Volle beheer
- Maklik bruikbaar
- Gemaak vir ‘n standaard plastiek of hout krat
- 400kg loonvrag
- Kantelhoek van 135 grade
Na twee prototipes, het die bin tippers aan al die vereistes voldoen. Oor die algeheel was dit bewys as ‘n baie nuttige bykomstigheid aan die vurkhyser.
Ons spesialiseer ook in:
Algemene Herstelwerke
Maak van Tenks
Herstel pompe
Sleepwa Kante
Oortapkarretjies
Maak van Planterbalke
Skermspuit balke
Herstel Sleepwaens
Penne en buste op TLB, Laaigraaf, ens