Omtrent ons

Warmbad Algemene Ingenieurswerke sedert 1995.

Ons beskik oor die volgende toerusting om u tot diens te wees;

– Draaibanke ; 1m ;1.5m 2m en 3m tussen senters,

– Freesmasjien,

– Sterkarm skaaf,

– Bandsae,

– Buigmasjien,

– Tig Welding (Aluminium en Stainlessteel)

– CO₂ welding

– Stick welding

– Brazing

– Boor werk

– Ring roller

– Plasma sny

– Gas sny

– Boute en moere

– Capscrews

– Countersink Capscrews

– Rolled pins

– Wassers

– Seels en  O-rings

ONS STORIE

Een van ons kliente, wat hoofsaaklik met uie boer, het by ons ‘n versoek ingestel om ‘n bin tipper te ontwerp en ontwikkel vir ‘n standaard vurkhyser.

Die vereistes was soos volg:

  • Volle beheer
  • Maklik bruikbaar
  • Gemaak vir ‘n standaard plastiek of hout krat
  • 400kg loonvrag
  • Kantelhoek van 135 grade

Na twee prototipes, het die bin tippers aan al die vereistes voldoen. Oor die algeheel was dit bewys as ‘n baie nuttige bykomstigheid aan die vurkhyser.


Wat gee ons ‘n voorsprong van ons kompetisie?

Ons bou volgens jou behoeftes!